Vroue Quotes

We've searched our database for all the quotes and captions related to Vroue. Here they are! All 3 of them:

Oorlog gaan nooit verby nie, Mieta, al hou die mans op met skiet.
Hans du Plessis (Drie vroue en 'n meisie)
Wes-Transvaal, daar waar dit blom tussen die bantoms, waar dit wyd is en ’n mens nog in ’n droom kan glo. God het geen berge of bosse oorgehad toe Hy dié land moes maak. Toe het Hy net die vrede en ’n duisend duiwe hier gelaat.
Hans du Plessis (Drie vroue en ’n meisie (Afrikaans Edition))
Eintlik, tot vandag toe, is ons delwerye niks meer as ’n ryk gerug in donker kimberliet nie.
Hans du Plessis (Drie vroue en 'n meisie)