Rolls Royce Dawn Quotes

We've searched our database for all the quotes and captions related to Rolls Royce Dawn. Here they are! All 1 of them:

β€œ
Skynbaar het die destydse burgemeester van Johannesburg, counsillor Jessie MacPherson, na haar aanstelling daarop aangedring om die pragtige Buick, TJ1 met 'n Rolls Royce Silver Dawn te vervang, want, in haar woorde: β€œThe war is now over and I intend placing Johannesburg on the international map.” Raadslid Eben Cuyler van die Nasionale Party het glo hewig teen so 'n vermorsing van geld beswaar gemaak, maar ten spyte daarvan is die motor aangeskaf.
”
”
Chris de Weerdt (Kikkie Anderemanskind - 'n Lewe (Afrikaans Edition))