Kringe In N Bos Quotes

We've searched our database for all the quotes and captions related to Kringe In N Bos. Here they are! All 2 of them:

In die laaste paar dekades van die negentiende eeu het Henry James begin met die skep van ’n soort sentrale intelligensie, dit wil sê, die verhaal word aangebied uit die bewussyn
Dalene Matthee (Kringe in 'n bos: Skooluitgawe (Afrikaans Edition))
79% Verdienstelik 11 punte Bogemiddelde vertolking van onderwerp; alle aspekte goed verkenVolledige respons Verskeidenheid argumente goed uit teks gestaaf Baie goeie begrip van genre en teks Verdienstelik 7 punte Opstel goed gestruktureer Goeie inleiding en slot Argumente en gedagtegang maklik om te volg Taal, styl en toon korrek en geskik vir doel Goeie aanbieding Kode 5: 60 – 69% Beduidend 9 of 10 punte Toon begrip en onderwerp goed vertolk Redelik volledige respons Sommige goeie argumente, maar nie almal goed genoeg gemotiveer nie Begrip van genre en teks duidelik Beduidend 6 punte Duidelike struktuur en logiese vloei van argument Inleiding en slot en ander paragrawe samehangend georganiseer Gedagtegang kan gevolg word Taal, styl en toon grootliks korrek Kode 4: 50 – 59% Voldoende 8 punte Redelike begrip van onderwerp; nie alle aspekte volledig verken nie Sommige goeie punte ter stawing van onderwerp Die meeste argumente gemotiveer, maar bewyse nie altyd oortuigend nie Basiese begrip van genre en teks Voldoende 5 punte Bewyse van struktuur Opstel ontbreek ’n goed gestruktureerde logiese vloei en samehang Taalfoute
Dalene Matthee (Kringe in 'n bos: Skooluitgawe (Afrikaans Edition))