In Sy Spore Quotes

We've searched our database for all the quotes and captions related to In Sy Spore. Here they are! All 3 of them:

Die liefde is ’n reus. Hy pas jou op, dra jou op die hande en verskuif jou grense. Maar as hy verwaarloos word, misgekyk word, as hy die dag loop lê, is daar bitter min van ons wat die gereedskap het om hom op te help, om hom weer in sy spore te laat staan.
Nataniël
Die liefde is ’n reus. Hy pas jou op, dra jou op die hande en verskuif jou grense. Maar as hy verwaarloos word, misgekyk word, as hy die dag loop lê, is daar bitter min van ons wat die gereedskap het om hom op te help, om hom weer in sy spore te laat staan. ” — Nataniël
Nataniël
Alles wat leef en beef is vreemdelinge op hierdie blou kluit. Dieaarde verdra lewe, maar sy het dit nie gebaar nie. G’n wonder jy kan nie jou sit kry nie. G’n wonder jy voel nooit tuis nie. G’n wonder jy wil heeltyd uit- en wegvlieg. Styg maar op en bespied die wydtes: jy sal geen vaderland vind nie. Daar is spore in die sand en stories oor die spore en verder net verlange en wind. (Buys se woorde aan 'n vlieg)
Willem Anker (Buys: 'n grensroman)