Gesin Quotes

We've searched our database for all the quotes and captions related to Gesin. Here they are! All 4 of them:

Karo kann sehr gut schießen. Sie trifft nur nicht immer.
Gesine Schulz (Grab mit Aussicht - 11 saubere Fälle der Privatdetektivin & Putzfrau Karo Rutkowsky)
As children, in haystacks, caught in a storm, we thought: Someone can see us. We are all seen.
Uwe Johnson (Anniversaries, Volume 2: From a Year in the Life of Gesine Cresspahl, April 1968–August 1968)
Dis wat elke verlore kind nodig het: om deel van ’n opbouende gemeenskap te wees, al is dit nie hul oorspronklike gemeenskap nie. Al is dit ’n aangenome gesin, ’n saamgestelde gesin, ’n kerk, vriende of ’n pleeghuis. Solank verlore kinders net ’n plek het om hul skoene uit te skop, asem te haal en met hoop na hul stories te kyk.
Ivor Swartz (Die verlore seun vannie Gaatjie)
Só was haar ma. Spits altyd die ore. In die gesin word gesê: Ore is Ma se primêre organe. Haar hart sal al staan, dan luister sy nog. Haar pa se speelse waarskuwing: “Ma gaan ons nog eendag uit die graf afluister!
Etienne van Heerden (Die biblioteek aan die einde van die wêreld)