“
Deur in die openbaar te praat en te skryf het Brink op sy eie manier aan die stryd deelgeneem; verder het hy ook ’n ope brief aan P.W. Botha in die New York Times gepubliseer waarin hy die Suid-Afrikaanse regering met die Gestapo vergelyk. Só lees sy eerste paragraaf: You have now succeeded in establishing a deadly silence surrounding yourself and your Government. Now no one can report on what you are planning or doing, no one can expose your lies and evils, no one can speak up for those oppressed, hounded, turned out of their burning homes, tortured or killed by the latest incarnations of the Gestapo. Not even the number of those who are disappearing around us daily may be divulged.141
”
”
Leon De Kock (André P. Brink En die spel van liefde: 'n biografie (Afrikaans Edition))