“
Liewe klein snip, ek kom nie na jou toe omdat ek sekere dinge van jou verwag of ’n sekere beeld van jou gevorm het en dit aan jou wil “toets” nie! Ek kom vraagloos, omdat ek jou liefhet, en omdat ek aan die kuier dit wil oorlaat om sélf te bepaal wat daar moet gebeur. Tevrede?
”
”